Drie nuwe lede is Donderdag tydens die maandelikse Oudtshoorn Besigheidskamer se netwerkaand bekendgestel.
Die geleenheid is deur Just Properties by die Wild Café in Hoogstraat aangebied.
Van links staan Abri Ferreira (Voorsitter OBK), Alta en Gerda Swart (Eljada Nasorg- nuwe lid), Jolette van der Bergh (Bestuurslid OBK), Nadia Grobbelaar (Vredebest Odn nuwe lid), en Hennie Davel (Bestuurslid OBK). Foto: Angelique Erasmus
Drie nuwe lede sluit by Oudtshoorn Besigheidskamer aan
