Besigheidsvroue vier Vrouemaand met netwerkoggend

Die Hoorn het Maandagoggend ’n heerlike damesnetwerkoggend by The Wild Bohemian Café gehou.

Sowat 30 dames het die geleentheid bygewoon en saam gesels, nommers uitgeruil en nuwe kontakte opgebou.

Santie van Biljon van die SACBW (South African Council for Business Women) het ook die oggend meer kom vertel oor die instansie vir besigheidsvroue.Vir meer inligting of om aan te sluit, besoek gerus www.sacbw.org. Foto: Die Hoorn

Be the first to comment on "Besigheidsvroue vier Vrouemaand met netwerkoggend"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*