‘Ek het ’n droom gehad en dit is bewaarheid’ – Rika Venter
Deur Liesel le Roux SY is trots op die pad wat die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue die afgelope 30 jaar geloop het, sê Rika Venter (84) van Oudtshoorn. Venter het dié…
Lees VerderDeur Liesel le Roux SY is trots op die pad wat die Suid-Afrikaanse Raad vir Sakevroue die afgelope 30 jaar geloop het, sê Rika Venter (84) van Oudtshoorn. Venter het dié…
Lees VerderWANNEER iemand Watson en Brink Apteek binnestap, is Tony Cleopas (53) of Ettienne Plaatjies (31) dikwels die eerste mense wat hulle raaksien. Dié twee staatmakers by die apteek wat verantwoordelik is…
Braam Wannenburg, fietstegnikus van Gearup, ’n konsep Giantfietswinkel in die Queen’s Mall op Oudtshoorn, het so pas die hoogs moontlike internasionale kwalifikasie in die herstel en instandhouding van fietse verwerf….
DIE fiets- en sportwinkel Gearup het Maandag sy eerste verjaardag gevier met ’n gesinspretfietsrit en -pretstap by Chandelier Wild- en Volstruisplaas suid van Oudtshoorn. Altesame sowat 150 mense het deelgeneem aan…
“Baie dankie aan ons kliënte vir hul lojale ondersteuning” Klein Karoo Engen vier sy vyfde bestaansjaar. Die vulstasie is op 30 Augustus 2013 oorgekoop by mnr Martin Bekker. Hierdie 24…