Linette Olivier (regs) wat die R500-petrolkoepon van Millies Market op Oudtshoorn gewen het met die winkel se vis en chips-kompetisie! Deon Koen van Hyuandai Motors het die prys geborg. Hier is Linette saam met Pikkie Koen (links) van Millies Market.