Nuwe intieme restaurant maak deure op Oudtshoorn

Die egpaar Annami en Jaco Swanepoel (foto onder) Dinsdagaand by die opening van hul nuwe intieme restaurant in St Saviourstraat op Oudts­hoorn, Anny’s Bistro. Annami vertel die restaurant, wat om 17:00 open, is na haar ma vernoem en dat Jaco se heerlike geregte nie net bekostigbaar is nie, maar alle bestanddele uit Oudtshoorn kom. Foto: Die Hoorn