Lede van die Oudtshoorn Besigheidskamer het al vroeg Dinsdagoggend bymekaar gekom tydens ’n “Koffieklets”-geleentheid. Die geselligheid is by Platō koffiewinkel, in Baron van Reede gehou. Oudtshoorn se uitvoerende Burgemeester, Chris Macpherson het ook ’n draai gemaak. Foto: Angelique Erasmus