Die Oudtshoorn Besigheidskamer het verlede Donderdag hul maandelikse netwerkaand by die Oudtshoorn Gholfklub gehou.
Drie nuwe lede is ingehuldig, naamlik Dave van der Walt vir Eden Tweekamp, Hans van der Veen van die Oudtshoorn Sportinisiatief en ook Andolene Kivetts van Metropolitan Makelaars van Oudtshoorn. (Deur Angelique Erasmus)
Nuwe lede vir Oudtshoorn Besigheidskamer
