Oudsthoorn Besigheidskamer verwelkom nuwe lid by netwerkaand
Die Oudtshoorn Besigheidskamer (OBK) het Donderdagaand, 30 Oktober, ’n gesellige net-werkaand by Route 62 gehou, geborg deur Just Property. Plaaslike sanger Janine Fourie het vir vermaak gesorg. Tydens die geleent-heid het die ondervoorsitter van die Besig- heidskamer, Amelia Lubbe, ’n lidmaatskap- sertifikaat aan Hendri Calitz van Vryburger Omgeemense van Oudtshoorn, nuwe lid van die Oudtshoorn Besigheidskamer, oorhandig.
Foto: Malissa Spies