Groot gees en sterk rugby toe Oudtshoorn en George ná 14 jaar weer kragte meet
Die hoofwedstryd tussen die twee eerstespanne het egter vir talle spanningsvolle oomblikke gesorg.
Lees VerderDie hoofwedstryd tussen die twee eerstespanne het egter vir talle spanningsvolle oomblikke gesorg.
Lees VerderMet uitstekende verdediging, vinnige balverspreiding en kliniese afronding het Harlequins hul teenstanders behoorlik onder druk geplaas.
The Oudtshoorn-based franchise enjoyed a competitive 2025/26 campaign across all formats and will now look to build further momentum as Cricket South Africa introduces a revamped domestic structure for the upcoming season.
Volgens die hoofbeoordelaar, Ronald Presher, was die standaard van die kompetisie besonder hoog.
Hul taktiese spel en vermoë om geleenthede af te rond het uiteindelik die verskil gemaak.
Ondersteuners van albei spanne was op die punte van hul stoele terwyl die wedstryd heen en weer geswaai het.
Ten spyte van die nederlaag het die B-span se vasberadenheid en deursettingsvermoë beïndruk.
The action will begin with the Under-13 Boys Regional Tournament, scheduled for Johannesburg from 1 to 4 December.
An advanced Level II specialist skills course is also planned for 2 to 4 April 2027.
Schultz, wat diep spore in die fietsrywêreld trap, dien tans as sekretaris van Wes-Kaap Fietsry en Eden Fietsry, asook hoof van die Vrouekommissie van Fietsry Suid-Afrika