Oudtshoorn Jukskei neem deel aan Opedag
Die spelers, Kinnie du Toit, Josseline Nel, Bertus Nel en Bertus Naude, het die reis vanaf Oudtshoorn aangepak om deel te wees van hierdie besondere geleentheid.
Lees VerderDie spelers, Kinnie du Toit, Josseline Nel, Bertus Nel en Bertus Naude, het die reis vanaf Oudtshoorn aangepak om deel te wees van hierdie besondere geleentheid.
Lees VerderBarenito Lewis het later die voorsprong uitgebrei met ’n goed afgeronde doel, wat die span ’n gemaklike 3–1 oorwinning besorg het.
Die tuisspan het voortgegaan om punte aan te teken en uiteindelik die wedstryd met ’n oortuigende 65-29 gewen.
Met die oorwinning het Bridgton nie net hul dominante seisoen voortgesit nie, maar ook hul status as gunstelinge om vanjaar die beker te wen, verder beklemtoon.
As deel van die Wes-Kaap Alle Style karatespan het hulle meegeding teen van die land se beste atlete — en hulself uitstekend van hul taak gekwyt.
Die jong jaer se prestasie is ook ’n trotse oomblik vir die plaaslike motorsportgemeenskap.
Hierdie koopbewyse moet deur die onderskeie spanne aan hul uitstaande spelers oorhandig word as erkenning vir hul prestasies op die veld.
Sokkerafrigters van verskeie klubs het onlangs hul D-lisensie-opleiding deur SAFA suksesvol voltooi tydens ’n intensiewe afrigterskliniek wat vanaf 11 tot 18 April by die Infanterieskool op Oudtshoorn plaasgevind het. Die…
Die eerste span het gesorg vir die grootste opwinding van die dag in ’n hoë telling-wedstryd.
Sowat 40 perde het oor die twee dae aan die uithourit deelgeneem, wat weereens bewys het dat die lekker Klein Karoo paaie en weer perfek is vir hierdie sport.