Rekords spat by die 49ste SA Tweekamp op Oudtshoorn
Die kampioenskappe is amptelik op Vrydag geopen deur die waarnemende burgemeester van Oudts-hoorn, raadslid Zoë Tyatya, tydens ’n indrukwekkende openingsgeleentheid.
Lees VerderDie kampioenskappe is amptelik op Vrydag geopen deur die waarnemende burgemeester van Oudts-hoorn, raadslid Zoë Tyatya, tydens ’n indrukwekkende openingsgeleentheid.
Lees VerderHaar ervaring op provinsiale vlak, gekombineer met haar passie vir die spel, plaas haar in ’n uitstekende posisie om ’n bydrae te lewer tot die span se sukses.
Bridgton het van die begin af momentum opgebou en met goeie samewerking en dissipline daarin geslaag om die oorwinning te beklink.
Die Struisies het oor die algemeen die botoon gevoer en hul teenstanders behoorlik ore aangesit.
Saterdag se program begin reeds vroegoggend om 06:30, met die eerste items wat om 07:00 op die atletiekbaan plaasvind.
Die wedstryd was vinnig en mededingend.
Met elke jaar groei die Battle of the Karoo in gewildheid, en die klub sien reeds uit na volgende jaar se 16de toernooi.
Die span het hul kanse goed benut en twee doele aangeteken wat uiteindelik die verskil gemaak het.
Vir Enzoë was dit boonop sy heel eerste CTCT.
Altesaam 35 spanne en meer as 950 atlete het aan die kompetisie deelgeneem in verskeie gewigskategorieë.