Sport

Jurie maak skoonskip

DIE Oudtshoorn Posduifklub (OPK) en die Klein Karoo Posduifklub (KKPK) het Saterdag (19 September) weer vanaf Groblershoop in die Noord-Kaap gevlieg.Die wedvlugte het vir vele opwindende oomblikke gesorg, met Jurie…


Sakekamer Gholfdag

DIE Oudtshoorn Besigheidskamer nooi die Oudtshoorn sakegemeenskap om op 7 Oktober deel te neem aan hul gholfdag by die Oudtshoorn Gholfklub.Die doel hiervan is om netwerkgeleenthede te skep vir die…



Maquassa wen 19de Parkrun

FRANCOIS MAQUASSA het Saterdag met ’n blitstyd van 18 minute 10 sekondes die 19de weeklikse virtuele Oudtshoorn Parkrun gewen.Rudolph Clench (21:54) was tweede en Johan Engelbrecht (22:55) derde.Tarren Jullies (23:58)…


Sakeliga verander

DIE Oudtshoorn Rolbalklub het na aanleiding van die nuwe inperkingsmaatreëls veranderinge aan die reëlings rondom die sakeliga aangebring.Die liga sal nou op Woensdagaande deur spanne van vier gespeel word.Vir verdere…



Raak fiks vir Eden Straatmyl

MET Covid-19-regulasies wat talle sportbyeen-komste in die wiele ry, was daar vandeesweek goeie nuus vir atlete! Die gewilde jaarlikse Eden Straatmylreeks waaraan atlete van wyd en syd deelneem, gaan wel…


Duiwe-uitslae

DIE Oudtshoorn Posduifklub (OPK) en die Klein Karoo Posduifklub (KKPK) se wedvlugte Saterdag (12 September) was vanaf Groblershoop in die Noord-Kaap.Hiermee albei klubs se volledige uitslae.OPK Ope-afdeling-wedvlug 19: Ockie@-Abe –…