Foto van die Week

Die mooiste mooi is sekerlik wanneer dit reën in die Klein-Karoo. Veral na jare se droogte. Hierdie foto is Vrydag geneem, in ’n uieland net buite Calitzdorp. Foto: Angelique Erasmus