Sms’e van lesers
■ Die president van die PA het baie braaf op Facebook live gesê dat sy party net vir Leon Campher in die posisie van onderburgemeester ondersteun. Waarom is alles nou…
Lees Verder■ Die president van die PA het baie braaf op Facebook live gesê dat sy party net vir Leon Campher in die posisie van onderburgemeester ondersteun. Waarom is alles nou…
Lees VerderVoorstelle vir Groter Oudtshoorn As inwoner van die Groter Oudtshoorn sal ek graag die volgende lys versoeke en voorstelle wil maak om nie net Oudtshoorn nie, maar ook sy buurdorpe,…
KKNK 2022: Dit was so lekker om weer ’n slag te fees! Ek was bevoorreg om vanaf 1995 deel te kon hê aan die KKNK. Ek wil die feeskomitee gelukwens…
■ Waarom is sommige mense so behep met straatname in Oudtshoorn wat verander moet word. Waarom krap waar dit nie jeuk nie?
■ Uiteindelik is die verkeersmotors met blou ligte – na vele klagtes – oral sigbaar in Oudtshoorn. Hoop die hoof van verkeer evalueer die verkeersmanne se daaglikse verslae ten einde…
Mooiste kerkgebou in dorp in 1971 agv Groepsgebiedewet gesloop Bo: Die kerkgebou van die UCC (destydse Independente Kerk) op die hoek van Baron van Reede- en St Johnstraat wat in…
Is werkoudit klaar? Ek wonder of die werkoudit van amptenare by die munisipaliteit al afgehandel is en of die poste wat nou geadverteer en selfs gevul word, op die organogram…
■ Mens kry nie sulke lojaliteit, sulke toegewydheid oral nie! Jorina, jy gaan verseker baie gemis word by dr Glen Carlisle se dierekliniek! Spoedige beterskap toegewens! Baie dankie vir jou…
Bravo! Dit was met groot dankbaarheid en waardering dat ek die voorbladberig in Die Hoorn van 17 Februarie kon lees.Baie dankie aan Afriforum en sy vrywillige werkers, asook OGI en…
■ St Tropezhuurders, wanneer gaan julle leer om nie jul medehuurders te steur met partytjies wat tot drie soggens duur nie?■ In Oudtshoorn se strate ry daar deesdae meer munisipale…