WhatsApp’s van lesers: 24 Januarie 2025

Baie dankie vir die goeie nuus in verband met John Theodore. Baie Geluk aan hom! Ek en my man het die voorreg gehad om deel te wees van sy koor sowat 20 jaar gelede by die Klein Karoo Klassique saam met die St. Georges Kerkkoor van Kaapstad.
– Jan en Isabel Loubser van Oudtshoorn