Nuus

Nuwe dokter sluit by KannaMed aan

Schmidt sê hy en dr. Migael van Velden, wat verlede jaar ook as algemene praktisyn by KannaMed aangesluit het, bring saam nuwe energie na die praktyk.