’n Woord van dank en afskeid
Geen reis van bykans drie dekades verloop sonder uitdagings nie.
Lees VerderGeen reis van bykans drie dekades verloop sonder uitdagings nie.
Lees VerderTussen die skatte is selfs ’n borduur-werk uit 1978.
“Mens doen jou plig en jou bes, nie om eer te verdien nie maar omdat dit in jou gene is,” het hy die week aan Die Hoorn gesê.
Plaaslike kunstenaar Marisca Rain (Visagie) verower al jare lank musiekharte met haar passievolle optredes. Nou kan aanhangers en musiekliefhebbers haar enkelsnitte luister op gewilde musiekplatforms soos Spotify, Apple Music, Amazon…
Die personeel van Helen Bellinghanhof Aftree-oord het Dinsdag 1 Julie gesorg dat hul oudste inwoner, Anna Plaatjies (101), ordentlik bederf word. Sy is op 1 Julie 1924 in die Boland…
In Edzard Grimbeek se agtererf is ’n kweekhuis waarin meer as 500 vetplant- en kaktusspesies en verskeie bonsai-boompies met groot sorg gekweek en vertroetel word. Edzard sê hy is al…
Katot Meyer van Oudtshoorn, en sy drie seuns Neil, Riaan en Anton, wou voor Dagbreekkoshuis in Stellenbosch ’n ‘wors met een ent’ gaan braai met die koshuis se eeufeesviering, maar…
Marlene Erasmus – Entrepreneur ‘Glo net in jouself en wees lief vir jouself net soos jy is.’ Ontmoet Marlene Erasmus. Marlene het van ’n jong ouderdom af haarself die vraag…
ONTMOET die nuutste Hoorn-spanlid – Geraldine Grimbeek. Geraldine het aan die begin van Maart by die span aangesluit om te kom help met administratiewe take en ook om te help…
VANDEESWEEK gesels Die Hoorn met Jaco Erasmus, boorling van Oudtshoorn en saam met sy vrou, Angelique, mede-eienaar van die koerant.Jaco is in 1981 op Oudtshoorn gebore. Hy het hier skoolgegaan;…