Aangename Kennis
HIERDIE week gesels ons met Die Hoorn se grafiese ontwerper, Tieneke Maritz.Alhoewel sy in Oudtshoorn gebore en getoë is, het sy in 1988 saam met haar gesin na Betlehem in…
Lees VerderHIERDIE week gesels ons met Die Hoorn se grafiese ontwerper, Tieneke Maritz.Alhoewel sy in Oudtshoorn gebore en getoë is, het sy in 1988 saam met haar gesin na Betlehem in…
Lees VerderDIE week gesels ons met Stefan Goosen, beter bekend as Skapie, Die Hoorn se joernalis. Skapie is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal gebore.Skapie het by die Noordwes Universiteit Kommunikasie, Filosofie en…
ONTMOET vir Lindi Brill, Die Hoorn se bemaker en ons eie blonde bom.Lindi het einde 2022 by Die Hoorn se span aangesluit en werf al die mooi, kleurvolle advertensies vir…
ONTMOET Die Hoorn se Heinrich Bosman.Heinrich is vir die afgelope ses jaar Die Hoorn se staatmaker en sorg dat alles hier klopdisselboom loop.Heinrich is nie net ons kantoor bestuurder nie,…
CANDICE, Claudine, Cheree en Charles klink dalk na die name van ’n ouerpaar wat besluit het hul kinders se name sal met ’n “C” begin.Dit is egter die name van…
DIT is vir haar fantasties om te kon terugkeer na die Klein Karoo en nou hier op Oudtshoorn te kan woon, sê brig Susan Crafford, stasiebevelvoerder van die Oudtshoorn Polisie.Crafford,…
Jan Lotz… soos altyd by geleenthede geklee in rugbydrag van die Oudtshoorn Rugbyklub. Die bronsborsbeeld van Jan Lotz wat deur die Oudtshoorn Rugbyklub laat maak is, het ’n staanplek in…
Dankie aan die munisipaliteit Hiermee wil ek graag die munisipaliteit uit die diepte van my hart bedank en ’n pluimpie gee vir al hulle hulp en harde werk:• Eerstens vir…
JEANNE NEL, ’n bekende en ’n geliefde inwoner van Oudtshoorn, is Sondagoggend, 31 Januarie, in die rype ouderdom van 90 jaar in haar woonstel in Adderleystraat oorlede.’n Gedenkdiens word om…
DIE Eljada-Kairos Skool in Oudtshoorn het op1 Februarie vanjaar ’n nuwe adjunkhoof verwelkom, ’n man met hegte onderwysbande in Oudtshoorn en die Klein Karoo.Hendri Calitz is oorspronklik vanaf Sasolburg en…