Geliefde Jeanne Nel oorlede
JEANNE NEL, ’n bekende en ’n geliefde inwoner van Oudtshoorn, is Sondagoggend, 31 Januarie, in die rype ouderdom van 90 jaar in haar woonstel in Adderleystraat oorlede.’n Gedenkdiens word om…
Lees VerderJEANNE NEL, ’n bekende en ’n geliefde inwoner van Oudtshoorn, is Sondagoggend, 31 Januarie, in die rype ouderdom van 90 jaar in haar woonstel in Adderleystraat oorlede.’n Gedenkdiens word om…
Lees VerderDIE Eljada-Kairos Skool in Oudtshoorn het op1 Februarie vanjaar ’n nuwe adjunkhoof verwelkom, ’n man met hegte onderwysbande in Oudtshoorn en die Klein Karoo.Hendri Calitz is oorspronklik vanaf Sasolburg en…
SY was ’n wonderlike, kreatiewe mens wat hom in alles ondersteun en ’n positiewe invloed gehad het op almal met wie sy in aanraking gekom het. So het die oud-raadslid…
WANNEER jy verby die sendingstasie Zoar op die Roete 62 reis en jou verkyk aan die boustyl van die huisies daar, sal jy waarskynlik nie raai dat daar ’n skrywer…
’N GELIEFDE oud-skoolhoof van die Vlakteplaas Primêre Skool buite De Rust, Philip Muller (85), van Pearlweg, Colridge View, is verlede Vrydag na ’n lang siekbed oorlede en word vandag (Donderdag)…
WANNEER jy met Wilmari Jooste (55), skrywer van vele romans, gesels besef jy onmiddellik dat jy hier nie net met ’n skrywer te doen het nie, maar met ’n vrou…
Me Naomi de Villiers, wat op 23 Augustus 1919 gebore is, het Sondag haar 101ste verjaardag in Tuishuis op Oudtshoorn gevier!Tannie Naomi, soos sy in Tuishuis genoem word, het Vrydag…