Vir Bressie staan tyd nie stil nie
TYD staan vir geen mens stil nie, behalwe miskien vir die 61-jarige Dawid Bresler.Met dertien horlosies wat in slegs sy kombuis hang, en tientalle ander wat om elke hoek en…
Lees VerderTYD staan vir geen mens stil nie, behalwe miskien vir die 61-jarige Dawid Bresler.Met dertien horlosies wat in slegs sy kombuis hang, en tientalle ander wat om elke hoek en…
Lees VerderHY was ’n ikoon in die taxibedryf.’n Legende.’n Koelteboom.So het mense verlede week op Die Hoorn se Facebook-bladsy gereageer oor die skielike dood van Abe Gysman (66) van Gysman Vervoer…
’N BEKENDE orrelis, pianis, musiekonderwyser en geliefde inwoner van Oudtshoorn, Erina Terblanche, is verlede Woensdag ná ’n kort siekbed by haar huis in Wesbank oorlede.Terblanche het tot nie lank gelede…
Thijs Nel, kunstenaar, skrywer, vriend. Foto: Schalk le Roux My vriend Thijs Nel is laasnag – kort nadat die inperking in Suid-Afrika begin het – in afsondering in ’n siekeboeg…
■ Kan die munisipaliteit nie plan maak met die palmbome in Voortrekkerweg nie? Dit vertoon onooglik aangesien dit nie in stand gehou word nie (prakties moeilik) en gevaarlik is wanneer…
VYF jaar gelede het Jaco Kriek besluit om homself vir Vadersdag te bederf en vir hom ’n saksofoon gekoop sonder dat hy geweet het hoe om dit te bespeel. Dis…
OM 42 jaar diens in die polisie te lewer, is nie net die hoogtepunt van sy loopbaan nie, maar beslis iets om op trots te wees. Lt kol Christopher (Chris)…
GISTER (Woensdag), was amptelik kapt. Wynand du Plessis (53), beter bekend as Duppie, se laaste werksdag by die Oudtshoorn-polisie. Hy was sektor 3 se bevelvoerder. Volgens Du Plessis was die…
DIE Calitzdorper, Juanita Pretorius (46), is nie net die afrigter van ’n bekende rieldansgroep en ’n sanger nie, maar ook die stigter van die jaarlikse World Naked Bike Ride in…
ENTREPRENEURSKAP moet in die gene wees van twee susters van Calitzdorp, Christolino Pêrel en Ellen Gysman. Dié twee het onlangs ’n huisrestaurant in Bergsig oopgemaak en is klaar reeds ’n…