Ds Andries Potgieter vier 50ste verjaarsdag

Ds Andries Potgieter van Welgeluk gemeente het op Vrydag 3 Maart sy 50ste verjaarsdag gevier. Sy “Wandel in die Woord”-dames het hom op Woensdag, 1 Maart verras met ’n partytjie aan huis van Me Wilmine du Plessis, Jan van Riebeeckweg @ 266. Hier is hy saam met sy vrou Dyna en sommige van die dames.