Enjins brul op RedRock in Oudtshoorn
Oudtshoorn se RedRock Raceway, voorheen bekend as die Arnold de Jager Ovaalrenbaan, was Saterdag (4 Maart) gasheer vir die Oudts-hoorn Motorklub se Valkyrie Wedren. Deelnemers het van regoor die Eden-distrik en die res van die land op Oudtshoorn toegesak vir ’n naweek van renmotor-aksie. Foto’s: Stefan Skapie Goosen