Opwinding vir 10de Relay hier!
HONDERDE inwoners van Oudtshoorn word Saterdag in die De Jager Sportstadion verwag wanneer die jaarlikse Kansa Relay for Life (RFL) vir die tiende keer op Oudtshoorn plaasvind. Oudtshoorn was die eerste…
Lees VerderHONDERDE inwoners van Oudtshoorn word Saterdag in die De Jager Sportstadion verwag wanneer die jaarlikse Kansa Relay for Life (RFL) vir die tiende keer op Oudtshoorn plaasvind. Oudtshoorn was die eerste…
Lees VerderDIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van roekelose en nalatige bestuur nadat ’n 19-jarige meisie van Oudtshoorn Dinsdag ernstig beseer is toe haar bromponie deur ’n vragmotor getref is. Sy…
Van die mense op die ongelukstoneel het die beseerde beeste so probeer draai dat hulle minder ongerief verduur. Grusame tonele het hulle vanoggend by die berugte draai by die…
DIE besluit of die sekwestrasie-eis teen die oud-raadslid Pierre Nel teruggetrek moet word of nie, berus by die Oudtshoorn Munisipaliteit. Dit is die skriftelike terugvoer wat die kantoor van Anton…
‘N LEERDER van die Hoërskool Oudtshoorn, Anique Wolmarans, het haar skool en Oudtshoorn die afgelope naweek trots gemaak toe sy as lid van die Suid-Afrikaanse o.17-skolenetbalspan teen ‘n span van…
DAAR is sedert Oktober verlede jaar buitengewoon baie gevalle van katgriep by hulle praktyk, sê dr Trude Stassen, een van die veeartse werksaam by die Kango Dierekliniek op Oudtshoorn. Katgriep, wat…
Die Oudtshoorn Polisie ondersoek ‘n klagte van brandstigting by die herwinningsaanleg in Oostelike Weg op Oudtshoorn. Rommel en roet en die geraamtes van strukture was vanoggend al wat oor was…
De Rust se drinkwaterprobleem is terug. Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit, het kort gelede gesê die Huisrivier by De Rust se water is weer pikswart nadat dit…
’N VOORMALIGE prokureur van Oudtshoorn, Jacques du Preez, is Vrydag deur die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (die Valke) in hegtenis geneem nadat hy versuim het om vir gevangenistraf aan te meld. Du…