Commitment to responsible reporting in a sensitive case
Naming accused persons at this stage may add little to public understanding of the case but could contribute to heightened tensions or unintended harm.
Lees VerderNaming accused persons at this stage may add little to public understanding of the case but could contribute to heightened tensions or unintended harm.
Lees VerderOwerhede beklemtoon dat motoriste en die gemeenskap saam moet staan om dronk bestuur te verminder, veral nou in Desember wanneer verkeersdruk, partytjies en sosiale byeenkomste toeneem.
DIE polisie vra hulp om ’n man op te spoor in verband met ’n saak van seksuele aanranding.Ao Franco Bestbier is op soek na Mark Jacobs, voorheen woonagtig te Momentweg 538,…
DIE Oudtshoorn Polisie is bekommerd oor die onlangse styging in diefstal vanuit voertuie, en vra die publiek om met die bekamping van hierdie misdade te help. Volgens polisiewoordvoerder kapt Louis…
Die Ladismith-Polisie se suksesstories met dwelmverwante sake is iets om mee te spog, met die polisie se lede betrokke by die C-skof onder die leiding van sers Glanville Barry wat…
DIE voertuigmisdaad-ondersoekeenheid het inwoners van die Groter Oudtshoorn gemaan om nie deurnag hul motors op sypaadjies te parkeer nie omdat dit ’n geleentheid bied vir diewe om in die voertuie…
TWEE mans van Ladismith is in twee afsonderlike voorvalle vir die besit van dwelms aangekeer. In die eerste voorval is ’n 29-jarige man op 7 Februarie met tik in sy…
Wil jy graag die polisie help om misdaad te bekamp? Sluit dan aan as ’n reservis. Die Oudtshoorn Polisie is tans besig met ’n werwingsproses vir nuwe reserviste, wat hand-aan-hand…
MOENIE waardevolle items by oop vensters los nie. Sluit inkopies in jou voertuig se bagasiebak toe. Maak seker jou voertuig is gesluit voordat jy wegloop. Dit is die les wat…
Deur Garnett Wicomb KERKLEIERS en honderde inwoners van Dysselsdorp het Sondag opgeruk na ’n interkerklike opelugdiens waartydens kerkleiers gebid het vir die euwels van geweld en misdaad wat besig is…