Misdaad



Kannaland-raadslid in hegtenis vir bedrog

Deur Liesel le Roux ’N ICOSA-RAADSLID van die Kannaland Munisipaliteit, Werner Meshoa, is Maandagoggend (26 Fe­bruarie) deur die Valke in hegtenis geneem op ’n klagte van bedrog. Meshoa het dieselfde…


Man sterf ná gestry by inligtingsbord

Deur Ilze-Mari Gründling ’N JONG man het Saterdagaand aan ’n steekwond gesterf na ’n onderonsie tussen hom en ’n 21-jarige man by die ingang van Oudtshoorn vanaf De Rust se…



Ma wat aanhou steel tronk toe

Deur Garnett Wicomb DRIE opgeskorte vonnisse van ’n vrou van Oudts­hoorn wat haar net nie kan weerhou van huisbraak en diefstal nie, is Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof in werking…


Verskeie sake van diefstal uit voertuie

Deur Ilze-Mari Gründling VERSKEIE sake van diefstal vanuit voertuie is die afgelope tyd gerapporteer, sê kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie. “In hierdie stadium is daar nie enige…


Man voor oor hy 66-jarige glo beroof

Deur Garnett Wicomb DIE saak teen ’n man wat daarvan aangekla word dat hy ’n pensioentrekker beroof het, is vir verdere verhoor in die Oudtshoorn Streekhof tot volgende maand uitgestel….


Donson op 26ste weer voor

Deur Ilze-Mari Gründling DIE 37-jarige man wat daarvan aangekla word dat hy met opset op 5 Januarie omstreeks 21:05 oor Ricardo Fourie (43) gery het, sal weer op Maandag 26…