Misdaad
63-jarige gesteek vir geld en dagga
Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n jongman van Dysselsdorp wat na bewering ’n bejaarde familielid met ’n passerkoevoet (Tommy bar) gesteek het, is in die Oudtshoorn Streekhof vir verdere…
Gesteelde motor op Oudtshoorn gevind!
’N MERCEDES BENZ wat gister in Montagu gesteel is, is gisteraand op Oudtshoorn gevind. Die persone wat vir die diefstal verantwoordelik was, was teen druktyd van Die Hoorn nog soek….
20 jaar tronk toe na 24 steekwonde met mes
Deur Garnett Wicomb ’n Man (56) van Nissenvile, Ladismith wat sy vrou 24 keer met ’n mes gesteek het, is in die Ladismith Streekhof 20 jaar gevangenisstraf opgelê nadat hy…
Motordief (19) kry vyf jaar
’N 19-JARIGE inwoner van Oudtshoorn, Dillen Nimmerhout, is op 3 Mei in die Oudtshoorn Landdroshof tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan motordiefstal. Volgens inligting verskaf…
Moord op Ladismith ondersoek
DIE Ladismith Polisie ondersoek ’n klagte van moord na die dood van Frans Snyman (65) van Sakkiesbaai Saterdag. Snyman is in die vroeë oggendure met ’n mes gesteek was. Volgens…
Steeds gewag vir DNS-dokumente
Deur Garnett Wicomb DIE verhoor van ’n man wat daarvan aangekla word dat hy ’n vrou van Smartie Town in 2016 wreed vermoor het, kon verlede week weer nie begin…
Meswonde – pynlike, dodelike moordenaar
Algemene praktisyn verduidelik Deur Angelique Erasmus MET soveel mense in die Klein Karoo wat aan meswonde sterf en die opspraak wat die moord op Preston Titus in sy huis op…
Niks gevind in sogenaamde tik-huis
• Oudtshoorn-Noord Deur Ilze-Mari Gründling ’N BEWEERDE “tik-huis” in Oudtshoorn-Noord is verlede Dinsdagoggend deur die Oudtshoorn Polisie deursoek, maar niks is gevind nie. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die…
1,4 ton perlemoen op Ladismith gekonfiskeer
Deur Ilze-Mari Gründling TWEE mans het gister in die Ladismith Landdroshof verskyn op aanklag van die onwettige besit van 1,4 ton droë perlemoen ter waarde van R6,7 miljoen. Volgens kapt…