Misdaad

18 jaar vir verkragter van 19-jarige

Deur Garnett Wicomb ’N MAN wat ’n 19-jarige vrou twee keer verkrag het, is in die Oudtshoorn Streekhof 18 jaar tronkstraf opgelê. Francois Lindt (26) van Thabo Mbeki Square, Bongolethu,…


Inwoner van Smartie Town vermoor

Deur Garnett Wicomb ’N 26-JARIGE man van Smartie Town het Maandag vlugtig op ’n klagte van moord in die hof verskyn. Gabriel Goliath word daarvan aangekla nadat hy glo ’n…


17-jarige sterf ­tydens argument

Deur Ilze-Mari Gründling ’N 17-JARIGE seun van Sakkiesbaai in Ladismith is Saterdag omstreeks 19:30 oorlede nadat hy tydens ’n argument met ’n mes gesteek is. Volgens ao Jan Cederas, woordvoerder…


Kilometers draad gesteel

Telefoondrade langs Kango Grotte-pad afgeknip en gesteel Deur Liesel le Roux TALLE inwoners en verblyfplekke tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte is sedert verlede Vrydag sonder telefoonontvangs nadat sowat 14,4…




Ma môre voor vir seun se dood

Deur Ilze-Mari Gründling DIE 37-jarige ma van Bridgton wat van die moord van haar 16-jarige seun aangekla word, verskyn weer môre, 17 November, in die Oudts­hoorn Landdroshof. Ellen Mentoor word…


Twee vas vir dronkbestuur

TWEE mense is die afgelope naweek op Oudts­hoorn betrap dat hulle dronk agter die stuurwiel was. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie, is twee mans in afsonderlike…