Inligting ná verkragting gesoek
DIE Calitzdorp Polisie vra die publiek vir inligting nadat ’n vrou verlede Donderdagaand (2 November) deur vier of vyf jeugdiges aangerand en verkrag is. Die voorval het omstreeks 20:00 naby…
Lees VerderDIE Calitzdorp Polisie vra die publiek vir inligting nadat ’n vrou verlede Donderdagaand (2 November) deur vier of vyf jeugdiges aangerand en verkrag is. Die voorval het omstreeks 20:00 naby…
Lees VerderWenke van polisie en banke oor veilige gebruik van kitsbanke HOEWEL bedrog of diefstal by kitsbanke ook op Oudtshoorn gereeld voorkom, kan dit voorkom word, sê kapt Louis Visser, woordvoerder…
Deur Ilze-Mari Gründling DAAR is op Sondag (15 Oktober 2017) tussen 09:00 en 10:15 by ’n woning in Riempie Village ingebreek en die Oudtshoorn Polisie vra die publiek om op die…
Deur Garnett Wicomb TWEE mans wat na bewering ‘n 62-jarige vrou in die nag in haar woonstel op Oudtshoorn aangerand, beroof en met die dood gedreig het, het Donderdagoggend vlugtig…
Deur Ilze-Mari Gründling “DIE man het my met die dood gedreig en gesê ek moet my pinnommers gee. Hy het gesê nog twee ‘pêlle’ wag vir my buite die kamer….
Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Polisie het die publiek se hulp gevra met hul ondersoek na die verkragting van ’n vrou op Dinsdag 3 Oktober by die weermagbasis op…
DIE Oudtshoorn Polisie het Saterdagoggend omstreeks 04:00 ’n jong man vasgetrek wat binne-in ’n motor in ’n erf op die hoek van Parkweg en Victoriastraat gesit het. Volgens sers Gretchen…
Deur Liesel le Roux DIE skool sal hier bly, al vandaliseer en besteel mense uit die omgewing dit al die afgelope 22 jaar. Dit is die woorde van die Dassie Voorskool-…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Ladismith Polisie ondersoek ’n moordklag nadat ’n 22-jarige man Sondagoggend omstreeks 02:13 op pad na die hospitaal gesterf het. Die man het ’n steekwond in sy…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie het Dinsdag ’n 37-jarige man van Bongolethu in hegtenis geneem in verband met ’n diefstal op 27 en 28 September by die curio-winkel van…