Borgtog geweier aan Nigeriër
Deur Garnett Wicomb BORGTOG is verlede Vrydag in die distrikshof op Oudtshoorn geweier aan ’n Nigeriese burger, Samuel Orama, wat teregstaan op klagtes van handeldryf in en besit van dwelms…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb BORGTOG is verlede Vrydag in die distrikshof op Oudtshoorn geweier aan ’n Nigeriese burger, Samuel Orama, wat teregstaan op klagtes van handeldryf in en besit van dwelms…
Lees VerderDIE Wes-Kaapse Drankraad het ’n taverne in Bongulethu, Oudtshoorn ’n stywe boete van R50 000 opgelê nadat ’n minderjarige meisie einde April op die perseel aangetref is. Volgens kapt Louis…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N JONG man van Oudtshoorn se liggaam is Dinsdag in die begraafplaas langs die Dysselsdorppad gevind nadat hy sy eie lewe geneem het. Volgens sers Gretchen Michaels,…
DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van openbare geweld nadat ’n vroulike student van die Suid-Kaap Kollege Dinsdagoggend ’n polisiebeampte aangerand het. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die Oudtshoorn…
• Verdagte vandag na Oudtshoorn Landdroshof ’N 28-JARIGE man van De Rust verskyn vandag in die Oudtshoorn Landdroshof in verband met die moord op Deidré Opperman (16) van die De Rust-omgewing….
Deur Garnett Wicomb ’N MAN wat drie duvetstelle ter waarde van R800 van sy ouma gesteel het, is in die Oudtshoorn Distrikshof tronkstraf opgelê nadat hy weer aan diefstal skuldig…
Deur Garnett Wicomb ’N MAN van Schoemanshoek wat ’n buitelandse toeris in ’n gastehuis van sy selfoon beroof en sy eie in die struweling op die toneel verloor het, is…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N 34-JARIGE man van Oudtshoorn staar klagtes van die besit van dwelms en vermoedelik gesteelde goedere in die gesig nadat hy op Woensdag 30 Augustus in hegtenis…
Deur Garnett Wicomb ’N MAN wat helder oordag by ’n besigheid in die middedorp van Oudtshoorn ingebreek en homself sodanig beseer het dat hy flou geword het, is in die Oudtshoorn…
’N 21-jarige man is Sondag in Schoemanshoek deur die polisie aangetref waar hy in ’n boom aan ’n tou gehang het. Volgens sers Gretchen Michaels, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,…