Polisie waarsku teen dié aanlynbedrog
WEES versigtig wanneer jy op die internet of by ’n kitsbank met geldsake te doen het. Dit is vandeesweek die waarskuwing van die Oudtshoorn Polisie nadat twee sake van aanlynbedrog en…
Lees VerderWEES versigtig wanneer jy op die internet of by ’n kitsbank met geldsake te doen het. Dit is vandeesweek die waarskuwing van die Oudtshoorn Polisie nadat twee sake van aanlynbedrog en…
Lees VerderDeur Ilze-Mari Gründling ’N 21-JARIGE man van Oudtshoorn het Dinsdag in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn op aanklag van moord nadat hy ’n 16-jarige seun na bewering met ’n skerp voorwerp…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van moord nadat die liggaam van ’n 20-jarige man Saterdagoggend om 03:30 in Vuyanistraat in Bongolethu gevind is. Volgens kapt Louis…
DIE Ladismith Polisie is tans besig met nadoodse ondersoeke nadat die liggame van twee mans Sondag in afsonderlike voorvalle onderskeidelik in en buite die dorp gevind is. Een van die…
Deur Ilze-Mari Gründling TWEE verdagtes, 28 en 37 jaar oud, het Maandagoggend in die Prins Albert Landdroshof verskyn op aanklag van die besit en handeldryf in dagga. Die twee is…
Deur Garnett Wicomb DIE saak teen die man wat daarvan aangekla word dat hy Kersfeesaand verlede jaar ’n jongman buite ’n nagklub doodgesteek het, is gister weer in die Oudtshoorn…
Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n saak van dronkbestuur nadat ’n bakkie Dinsdagaand om 18:40 op die pad tussen Oudtshoorn en Dysselsdorp by padverbouings agterin ’n wit Mazda…
• Beslag gelê op 189,5 liter drank TWEE mans van Zoar wat na bewering met onderskeidelik drank en dwelms handel gedryf het, het hulle verlede week in die ystervuis van die…
Dagga, ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie in handsak gevind Deur Liesel le Roux ’N 28-JARIGE vrou en 56-jarige man het gister in die Ladismith Landdroshof verskyn nadat dagga en ’n ongelisensieerde vuurwapen…