Misdaad


19-jarige man vas

Beweerde verkragting van 12-jarige meisie  Ilze-Mari Gründling ’N 19-JARIGE man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n 12-jarige meisie van Bergsig, Calitzdorp verkrag het. Volgens ao Jan Ce­deras,…



Vrou vroegoggend met mes oorval

• Beroof tussen bushalte en huis Deur Ilze-Mari Gründling ’N 39-JARIGE vrou van Oudts­hoorn is Dinsdagoggend omstreeks 06:40 naby die Bongolethu-swembad beroof pas nadat sy haar twee seuns na die…




Amptenaar skuldig aan bedrog en geldwassery

’N MUNISIPALE amptenaar van Oudtshoorn is ver­lede Dinsdag (25 Julie) in die Bellville Handelsmisdaadhof skuldig bevind op vyf aanklagte van bedrog en een van geldwassery. Meer as R400 000 is betrokke by…


Kommer oor meer inbrake by huise

• Polisie gee wenke om jou blyplek te beveilig DIE Polisie op Oudtshoorn is bekommerd oor die toename in inbrake by wonings. Volgens kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn…