Misdaad



Stywe boete vir dwelms

Deur Garnett Wicomb ’N MAN wat vir die besit van dwelms skuldig bevind is, is in die Oudtshoorn Landdroshof ’n stywe boete en opgeskorte vonnis opgelê. Pieter Oliphant (32) van Oudts­hoorn…





Twee vas ná kabeldiefstal van R100 000

TWEE mans verskyn vandag in die Ladismith Landdroshof nadat hulle gister in hegtenis geneem is in verband met die diefstal van ko­perkabels ter waarde van sowat R100 000. Die mans,…


Man vas ná motor mense tref

Klag van dronkbestuur word ondersoek ’N 38-JARIGE man van Zoar is Saterdag op Ladismith vir dronkbestuur in hegtenis geneem nadat hy na bewering met ’n voertuig in ’n groep mense ingejaag…