Dreigement teen Bridgton-leerders wek kommer
’n Dreigement teen leerders van Bridgton Sekondêr het groot kommer onder ouers en inwoners veroorsaak. Die polisie is bewus van die boodskappe en veiligheidsmaatreëls is reeds in plek.
Lees Verder’n Dreigement teen leerders van Bridgton Sekondêr het groot kommer onder ouers en inwoners veroorsaak. Die polisie is bewus van die boodskappe en veiligheidsmaatreëls is reeds in plek.
Lees VerderDIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het Maandag opnuut ’n beroep op Oudtshoorniete gedoen om hul drinkwater te kook nadat die waterkwaliteit verswak het na die onlangse 75 mm-reën in die opvangsgebied…
DIE tweede Klassieke Klein Karoo Kersfees, wat op Saterdag 7 Desember op Celebratio aangebied word, beloof om ’n unieke belewenis te wees wat nie misgeloop moet word nie. Alle sitplekke…
DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het ’n beroep op inwoners gedoen om hul drinkwater uit die dorp se krane te kook indien die water troebel is. Volgens ’n verklaring wat Vrydag…
DAAR is tekens van hoop vir Huis Triomf, die kinderhuis op Oudtshoorn wat sy deure sal moet sluit as daar nie hulp van buite kom nie. Die staatsubsidie wat die…
SAAM met die wonderlike koeler en nat weer het daar vandeesweek ook hulp vanuit Kaapstad na Oudtshoorn gekom vir boere van die omgewing. Die Hoorn het die afgelope vier weke ’n…
Deur Garnett Wicomb SY het het uit haar bed gespring toe sy iemand hoor roep: “Mammie, Daddy!” en na haar man se slaapkamer gegaan met die woorde “Here, Preston, hoor…
DIE Oudtshoorn Polisie het vandeesweek identikits uitgereik van twee mans wat gesoek word in verband met die rooftog by Market Fisheries op Oudtshoorn verlede Maandagoggend, 28 Oktober 2019. Sowat R400000…
’n LAERSKOOLKIND wat ’n sleutelgetuie is in ’n aanrandingsaak waarin ’n tweejarige van Oudtshoorn die slagoffer was, word deur die Oudtshoorn Polisie se eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Oortredings…
Deur Angelique Erasmus DIE 53-jarige Blain de Villiers, bekende sakeman van Oudtshoorn en eienaar van die familiebesig-heid Pitstop, is Sondagoggend omstreeks 00:40 by sy huis aan ’n hartaanval oorlede. “Blain het…