Wat jy vandag moet weet

Opgradering by vliegveld

DIE Oudtshoorn Munisipaliteit is tans besig om die aanloopbaan by die Oudtshoorn Lughawe op te gradeer en die ou ligte langs die vliegveld met LED-ligte te vervang. Luidens ’n persverklaring…


Edwin vermis

’N MAN wat op 4 Mei per taxi van Dysselsdorp na Oudtshoorn gereis het om in die veld te kom bid, word vermis. Edwin Everts (39) is volgens ao Kuhn, ondersoekbeampte van…




Maggie wil getuig

Deur Angelique Erasmus DIE saak teen ’n gewese ANC-raads­lid van Oudtshoorn, Magdaleen (Mag­gie) Ti­tus en drie mede-beskul­digdes is Maan­dag in die rondgaande hooggeregshof op Oudtshoorn tot 6 November uitgestel. Titus,…