Wat jy vandag moet weet

R37 760 vir verkeersbeheer

Deur Schalk le Roux DIE moontlikheid om die roete van die jaarlikse Timbercity Padfietsren aan te pas word ondersoek nadat die organiseerders van dié fietsren ’n kwotasie van R37760 van die…



Kiste bier en skokgranate …

Deur Angelique Erasmus LANGENHOVENWEG op Oudts­hoorn was Dinsdagoggend ’n gerui­me tyd gesluit nadat ’n botsing om- streeks 09:00 tus­sen ’n vragmotor en ’n wit Nissan NP200-bakkie die pad vol hope…






Brandende bande op N12

Deur Angelique Erasmus INWONERS van Rose Valley (Wyk 6) in Oudts­hoorn het gisteroggend die N12 tussen Oudtshoorn en De Rust met brandende bande en groot klippe versper. Die pad is…