Sakerolbal begin op 1 Februarie
DIE gewilde rolballiga vir besighede wat deur die Oudtshoorn Rolbalklub aangebied word, begin weer Woensdag, 1 Februarie, by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat. Besighede kan spanne van vier lede…
Lees VerderDIE gewilde rolballiga vir besighede wat deur die Oudtshoorn Rolbalklub aangebied word, begin weer Woensdag, 1 Februarie, by die Oudtshoorn Rolbalklub in St Johnstraat. Besighede kan spanne van vier lede…
Lees VerderEden Rainbow Development Projects (ERDP), wat jaarliks die Oudtshoorn Premierliga (OPL) Vlakkiekrieket- en Netbaltoernooie aanbied, het Saterdag, 24 Desember, verlede jaar, sy prysuitdelingsgeleentheid gehou. Die voorsitter, Denzil Erasmus, het die…
By die bekendstelling was van links Margit Meyer-Rödenbeck (Dowwe Dolla), Karen Meiring en Jurg Human. Foto: Marlene Malan • 23ste KKNK se bekendstelling So lyk 2017-program Die program vir 2017…