Wat jy vandag moet weet

Vloedwaarskuwing!

Die SA Weerdiens het vanoggend (Vrydag, 27 Januarie 2017) ’n waarskuwing uitgereik oor die moontlikheid van vloede langs die suidkus. Volgens Wayne Venter van die SA Weerdiens sluit die waarskuwing…