Omgewing


Boom van Eenheid kry ’n staanplek

OUDTSHOORN se motorklub het die naweek die dorp se Bome van Hoop-projek ’n verdere hupstoot gegee deur 56 bome op die terrein van die Oudtshoorn Ovaalbaan langs die R62 net…


Kompos-projek geloods

DIE Tuinroete Distriksmunisipalteit en die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het op 4 November ’n proefprojek geloods wat 30 Oudtshoorniete in staat stel om huishoudelike afval in kompos te verwerk eerder as…


Kom help met dié groot skoonmaak-aksie

MILJOENE mense in altesaam 150 lande wêreldwyd sal op 18 September vanjaar deelneem aan Internasionale Kusopruimingsdag, en al het Oudtshoorn nie ’n kuslyn nie, het ons die Grobbelaarsrivier.Trapsuutjies Projekte bied…




Visse vrek aan moontlike suurstoftekort

HONDERDE visse het verlede Donderdagoggend (5 Maart 2020) dood in die Kammanassierivier gelê. Die rivier het in 2014 laas geloop en kry sy water uit die Kammanassiedam. Martine Jordaan, fauna-ekoloog…


Vlinders ook in Klein Karoo

GROOT swerms vlinders wat die afgelope tyd in Suid-Afrika te sien is, is ook sigbaar in die Klein Karoo. Steve Woodhall, vlinderkenner en die skrywer van verskeie boeke oor vlinders,…


Plant eenmiljoen spekbome vra Boplaas

DIE reaksie van mense van dwarsoor Suid-Afrika op hul insiatief om eenmiljoen spekbome te laat plant, is oorweldigend, sê Rozanne Nel, bemar­kingsbestuurder van Boplaas. Boplaas, bekende wynkelder in Calitzdorp, takel…