27 mm se reën op O’hoorn gemeet

So mooi het die Klein Karoo die einde van verlede week gelyk met waterdruppels oral op takkies en blare. Sowat 27 mm reën is deur die week op die dorp gemeet. Foto: Tillana Eyssen