Groot bosluis op klein skillie

Tydens ’n stappie in ’n oop stuk veld langs Oudts­hoorn het ’n fotograaf van Die Hoorn op dié baie klein skilpadjie van sowat 6 cm lank afgekom. Daar was ’n yslike bontpootbosluis aan sy linkervoorpootjie soos op die boonste foto gesien kan word. Op die tweede foto is die skilpadjie nadat die bosluis verwyder is. Bos-luise op skilpaaie is na wat ver-neem word nie ’n vreemde verskynsel nie. Foto: Schalk le Roux