Reën bring verligting
Deur Liesel le Roux DAAR was groot verligting die naweek in die droogtegeteisterde Oudtshoorn-gebied nadat heelwat reën tussen Donderdagaand en Saterdag oor die gebied uitgesak het. Volgens inwoners is tussen…
Lees VerderDeur Liesel le Roux DAAR was groot verligting die naweek in die droogtegeteisterde Oudtshoorn-gebied nadat heelwat reën tussen Donderdagaand en Saterdag oor die gebied uitgesak het. Volgens inwoners is tussen…
Lees VerderMoenie ingewikkeld raak nie, sê omgewingsman Deur Liesel le Roux “MENSE moenie goed ingewikkeld doen nie. Elkeen kan ’n klein bydrae lewer om die omgewing te bewaar,” sê die bekende…
Prins Alberter na groot wetenskapuitstalling Deur Marlene Malan ROMMELSTROOIERY in Prins Albert het ’n ernstige omgewingskwessie geword. Dit ontsier die omgewing so ernstig dat dit die gesondheid van veral kinders…
Deur Liesel le Roux DIE winter het sy tande sedert die naweek behoorlik in die Klein Karoo ingeslaan met temperature wat op plekke tot vriespunt en selfs laer gedaal het….
DIE George Munisipaliteit waarsku mense om weg te bly van bome wat lyk asof dit doodgaan omdat honderde bome in die munisipale gebied die stryd teen ’n boorderkewer wat die…
• Herwin so plastiek, glas, papier, karton en blikkies op Oudtshoorn Deur Angelique Erasmus INWONERS van Oudtshoorn wat wil deel word van die stryd teen rommel en plastiek, kan op Maandae…
Lees hieronder as jy wil gaan jag Deur Ilze-Mari Gründling DAAR is baie dinge om te onthou wanneer jy gaan jag – dit is nie net ’n geval van mik…
Queen’s Hotel spaar so en verminder omgewingimpak Deur Schalk le Roux DIE Queen’s Hotel op Oudtshoorn, een van die oudste hotelle in Suid-Afrika, het die laaste tyd verskeie inisiatiewe geneem…
14 Februarie bring welkome reën maar ook hael en modderwater Deur Liesel le Roux GOEIE reën in die Oudtshoorn-omgewing het verlede Woensdag hoop gebring te midde van die droogte wat…