Weer

Welkome reën val hier

Deur Liesel le Roux TUSSEN 5 mm en 24 mm reën het Dinsdag in dele van die droë Klein Karoo uitgesak. Volgens Jan Loubser van Oudts­hoorn-Noord het hy 10 mm…


Sneeu, reën en koue

Deur Liesel le Roux DIE winter het sy tande sedert die naweek behoorlik in die Klein Karoo ingeslaan met temperature wat op plekke tot vriespunt en selfs laer gedaal het….




Koue Prins Albert se sneeu

Dit is bitter koud op Prins Albert waar Marlene Malan hierdie foto’s van die sneeu op die Swartberge geneem het. Die eerste foto is geneem vanaf Kerkstraat, Prins Albert se…


Rukwinde van 70 km/h vir Klein Karoo voorspel

DIE Klein Karoo gaan Woensdag begin afkoel met sterk winde en rukwinde wat voorspel word. Die verwagte sterk kouefront wat Kaapstad na verwagting vanaand sal tref met gepaardgaande swaar reën,…


Koue front op pad na Klein Karoo!

’N KOUE front wat teen laat Donderdagoggend deur die Klein Karoo gaan beweeg, gaan inwoners die volgende paar dae laat bibber. Volgens Wayne Venter van die SA Weerdiens sal die kouefront koue…


What to do when lightning strikes

Seek shelter indoors immediately if you sense a storm approaching  NOT many people are aware of the dangers of lighting, says Chitra Bodasing, spokesperspon for ER24. “A person who is…