Van Gimmie tot Wimbledon
Vir die jong sportster was dit ’n ervaring wat sy waarskynlik nog lank sal koester.
Lees VerderVir die jong sportster was dit ’n ervaring wat sy waarskynlik nog lank sal koester.
Lees VerderAlle opvoedkundige personeel sal teen 31 Maart 2027 teen die Kinderbeskermingsregister geverifieer moet word om kinders beter te beskerm.
Suid-Afrikaanse motoriste kan dalk binnekort net elke 10 jaar hul rybewyse hoef te hernu.
Die gewilde stock car-byeenkoms, wat deur die Oudtshoorn Motorklub aangebied is, het deelnemers in nege verskillende klasse gelok.
The National Consumer Commission (NCC) has announced a precautionary recall of selected SPAR yoghurt products sold in South Africa after a potential product safety concern was identified. The recall affects…
Hoe herbou ’n dorp wanneer paaie gesluit word en die ekonomiese gevolge veel verder strek as wat op die oog af sigbaar is?
“Ons versoek inwoners om waaksaam te bly, alle waarskuwings te gehoorsaam en geen onnodige risiko’s te neem nie.”
Terwyl owerhede vir moontlike oorstromings en infrastruktuurskade voorberei, bly skole en staatsdienste voorlopig oop.
Die waarskuwing kom terwyl dele van die Klein Karoo steeds herstel van die ernstige weerstoestande wat die streek vroeër getref het.
Die afgelope vloede het weer gewys hoe vinnig die natuur kan verander — en hoe kwesbaar gemeenskappe en infrastruktuur kan wees wanneer water sy krag wys.