Events Calendar: 28 November 2025
28-30 NovemberDE GROOTVOËL RALLY Cango Mountain Resort, OudtshoornJunita van der Walt – 072 836 9425 29 NovemberSWD PREMIER LEAGUE – UNION STARS I VS KNYSNA CAVALIERS @ 10:00 Bridgton Sports…
Lees Verder28-30 NovemberDE GROOTVOËL RALLY Cango Mountain Resort, OudtshoornJunita van der Walt – 072 836 9425 29 NovemberSWD PREMIER LEAGUE – UNION STARS I VS KNYSNA CAVALIERS @ 10:00 Bridgton Sports…
Lees Verder1-24 NovemberOUDTSHOORN BLACKBALL POOL ASSOCIATION OudtshoornChristopher Piedt – 078 581 5920 20-22 NovemberROLBAL FAIRTREE EDEN CLASSIC Oudtshoorn Rolbalklub, St JohnstraatRudi Venter – 074 885 4138 21-23 NovemberKLEIN KAROO VOETSLAANKLUB –TOWERKOP…
Die Hoorn het in reaksie op boodskappe van inwoners oor bedelaars en karwagte in die middedorp die afgelope drie weke twee navrae aan die munisipaliteit gestuur.Uit gesprekke met inwoners blyk…
Die saak teen ’n man van Rose Valley wat van die verkragting van ’n 9-jarige meisie, 10 jaar gelede aangekla word, is Dinsdag in die Oudtshoorn streekhof na die slotbetoë…
Vir kunstenaars en kunsliefhebbers van die klein Karoo is daar ’n splinternuwe kunsgalery waar werke uitgestal en besigtig kan word. Die kunstenaars, Janet Dixon en Hanco (Hans) Blignaut het verlede…
1-3 MeiSOUTH AFRICAN MASTERS ATHLETICS CHAMPIONSHIP De Jager Stadium, OudtshoornHeleen Knobel – 072 102 1646 3 MeiOUDTSHOORN YOUTH DEVELOPMENT SOCCER LEAGUE @ 08:30-17:00 Infantry School Sportsground, OudtshoornDesiree Mawela – 069…
Persone wat gemeenskapsdiens-vonnisse opgelê is, is na samesprekings deur bekende Oudtshoorniet en bestuurslid van die Oudtshoorn Besigheidskamer Hennie Davel, in samewerking met Gemkor Bruinders van Oudtshoorn gevangenis ingespan om Oudtshoorn…
Die 48ste SA Tweekampkampioenskappe wat môre en Saterdag, 21 en 22 Maart, in Oudtshoorn aangebied word, het 913 inskrywings van 14 streke in provinsies vanoor die hele land gelok.Daar is…
Die nuwe bestuur van die Oudtshoorn Besigheidskamer is op Donderdag 20 Februarie tydens die AJV verkies.Die AJV is in die Neelsie-teater by Arbeidsgenot gehou en is deur die KKNK geborg.Abri…
Die familielede van Josh Pharaoh (9) wat in 2017 na ’n voorval by ’n weermagvertoning by die KKNK gesterf het, het Maandag berusting en afsluiting gevind. Landdros Vaughn Shone het…