Riooldam
Foto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…
Lees VerderFoto verskaf ’n Mitsubishi Pajero het Saterdagoggend in die riooldam by die Oudtshoorn Rioolplaas beland en is die middag deur ’n munisipale voertuig met ’n hyskraan uit die dam, wat…
Lees VerderDie skielike somerhitte het ’n invloed gehad op twee kragonderbrekings wat sedert verlede Donderdag op Oudtshoorn voorgekom het. Volgens Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Oudtshoorn Munisipaliteit, het die westelike dele…
Die saak teen ’n bejaarde man wat ’n onbekende man op sy erf doodgeskiet het en van moord aangekla word, is Woensdag, 23 November, in die Oudtshoorn Streekhof tot 9…
Die Wes-Kaapse Vereniging vir Mense met Gestremdhede (Western Cape Association for People with Disabilities – WCAPD) het die Oudtshoorn APD-tak se bestuurskomitee ontbind en alle konstitusionele magte na die provinsiale…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) werf tans reserviste; die eerste keer in ’n hele paar jaar. So lui ’n verklaring wat Maandag deur kapt Louis Visser, woordvoerder van die Oudtshoorn Polisie,…
Die motor Saterdagoggend waar dit op die Kango Grotte-pad die bergwand getref het. Motor jaag teen bergwand vas Nooddienspersoneel moes Saterdagoggend (26/11/2016) vroeg ’n man uit ’n motor sny nadat…