Algemeen

Met klippe bestook

Deur Ilze-Mari Gründling DIE Oudtshoorn Polisie ondersoek ’n klagte van kwaadwillige saakbeskadiging nadat straatkinders die eienaars van Jasmyn Bloemiste Dinsdagoggend met klip­pe en bakstene bestook het. Volgens sers Gretchen Michaels,…

Lees Verder


SMS’e van lesers

Sypaadjiemense: Hier is ’n oplossing. Elke raads­lid moet maandeliks 10% van sy/haar aansienlike salaris in ’n fonds stort wat genoeg sal wees om behoorlik om te sien na al die…


Wind waai boom op motor

Die sterk rukwinde wat met vanmiddag se reënbui gepaard gegaan het, het ‘n karobboom agter die Queen’s Mall in Voortrekkerweg op Oudtshoorn op ‘n motor, wat onder die boom geparkeer…





Gelukkige Valentynsdag!

Die Hoorn wens al ons lesers wat Valentynsdag vier, ‘n vrolike dag vol pret. Dié Valentynsdagfoto het presies 10 jaar gelede in Die Hoorn verskyn en wys van links Jessica…