Gelukkige Valentynsdag!

valentynsdag2

Die Hoorn wens al ons lesers wat Valentynsdag vier, ‘n vrolike dag vol pret. Dié Valentynsdagfoto het presies 10 jaar gelede in Die Hoorn verskyn en wys van links Jessica Müller, Lauren Markus en Kylie Eriksen van Principia Kollege op Oudtshoorn wat besluit het om hul Valentynsdag op 14 Februarie 2007 pienk en prettig te vier.