Volmoed se winkel open weer deure
DAAR was Saterdagoggend vreugde op Volmoed, ’n landelike nedersetting sowat 15 km buite Oudtshoorn, toe die winkel daar weer sy deure geopen het met ’n nuwe eienaar wat aan inwoners…
Lees VerderDAAR was Saterdagoggend vreugde op Volmoed, ’n landelike nedersetting sowat 15 km buite Oudtshoorn, toe die winkel daar weer sy deure geopen het met ’n nuwe eienaar wat aan inwoners…
Lees VerderSUID-AFRIKA is ’n hele nuwe wêreld en Prins Albert – letterlik en figuurlik – derduisende kilometer ver van hul lewe in Antwerpen en Leuven in België. Maar al is dié…
’N 55-JARIGE man van die plaas Opsoek in Ladismith het Maandag in die Ladismith Landdroshof verskyn op aanklag van handeldryf in dwelms. Die man is Saterdag (28 Januarie 2017) om…
DAAR is sedert Oktober verlede jaar buitengewoon baie gevalle van katgriep by hulle praktyk, sê dr Trude Stassen, een van die veeartse werksaam by die Kango Dierekliniek op Oudtshoorn. Katgriep, wat…
De Rust se drinkwaterprobleem is terug. Ntobeko Mangqwengqwe, woordvoerder van die Groter Oudtshoorn Munisipaliteit, het kort gelede gesê die Huisrivier by De Rust se water is weer pikswart nadat dit…
Die honde by die Oudtshoorn Diereskut kan nou afkoel in die bloedige Oudtshoorn-son na ’n skenking van skulpswembaddens Vrydag. Die honde moes eers mooi gewys word dit is nie groot…
So kan toekoms lyk ’N kombinasie van oppervlak- en ondergrondse water sal waarskynlik in die toekoms nodig wees om in die somer genoeg water vir die inwoners van die…
The emergency helicopter in Oudtshoorn run by the Red Cross Air Mercy Service (AMS) in association with the Western Cape Government (Health Department) last Thursday celebrated 11 years in Oudtshoorn…
“VIGS is nie die doodstraf nie,” het suster Christa Koelman van die Bridgton Kliniek verlede Donderdag ter viering van Wêreld Vigsdag gesê. Die personeel van die kliniek het die dag…