Water

Spaar so water sonder dat dit jou kos!

MET die huidige droogte in die streek moet elke enkele inwoner poog om water te spaar waar ons kan. Sodra die Raubenheimerdam en Melvilledam se gesamentlike vlak onder 30% sak, sal…


Nuwe waterpyplyn na De Rust, Blomnek

DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het begin met die konstruksie van ’n pyplyn tussen die Klein Karoo Landelike Watervoorsieningskema (KKLWVS) en die reservoir in Blomnek by De Rust. Luidens ’n persverklaring van…



‘Ons is ver vanuit die moeilikheid’

Watersituasie is ‘kommerwekkend’ Deur Marlene Malan Prins Albert se watersituasie is steeds kritiek, ondanks die onlangse reën. Die dorp se wateropbergingskapasiteit is beperk en is “ver vanuit die moeilikheid”. So…


Wiele aan die rol vir dié waterprobleme

Goeie waternuus vir De Rust en Dysselsdorp Deur Liesel le Roux DE RUST se dralende waterkrisis van die afgelope jare behoort teen einde September vanjaar opgelos te wees met die…


So lyk watersituasie in huidige krisis

Woede oor Prins Albert se waterbestuur Deur Marlene Malan PROVINSIALE gebeurlikheidsplanne oor die benarde watersituasie is vir die hele provinsie – en spesifiek die warm, droë Karoo – in plek…


Stand van damme – 18 Desember

LANDELIKE DAMME • Calitzdorpdam (Nelsrivier) 4,9%. • Gamkadam (Gamkarivier) 1,9%. • Gamkapoortdam (Gamkarivier) 36,3%. • Kammanassiedam (Kammanassierivier) 34,4%. • Stompdriftdam (Olifantsrivier) 46,3%. OUDTSHOORN-DAMME (drinkwater) • Raubenheimerdam 72%. • Melvilledam 100%.


Damvlak styg verder

Deur Ilze-Mari Gründling DIE vlak van die Raubenheimerdam, Oudtshoorn se drinkwaterbron, het die afgelope week verder gestyg na­dat 20,55 mm reën by die dam geval het. Volgens Aurelia Oliphant, woordvoerder…