Harry Julius Daniler
100 jaar later (30) – Nog ’n bydrae uit Reinderd Visser se navorsing oor die Eerste Wêreldoorlog, met ’n storie oor ’n soldaat en volstruisboer van die Klein Karoo. HOE…
Lees Verder100 jaar later (30) – Nog ’n bydrae uit Reinderd Visser se navorsing oor die Eerste Wêreldoorlog, met ’n storie oor ’n soldaat en volstruisboer van die Klein Karoo. HOE…
Lees VerderDeur Wyndham Ewerts Full Steam Gardening se Kwekery en Tuinmaakdienste op Oudtshoorn is volstoom aan die gang en gaan van krag tot krag! So vertel Johan Beets, eienaar, wat al…
Deur Ben du Preez en Ilze-Mari Gründling GROOT opgewondenheid heers vir Saterdag se jaarlikse sportdag tussen die Hoërskool Oudtshoorn en Langenhoven Gimnasium op die Struisies se sportvelde. Die Hoorn het met…
Deur Ben du Preez DIE Oudtshoorn Toutrekklub speel Saterdag gas-heer vir die klubkampioenskap van die suidelike toutrekstreek. Dit sluit in klubs van Helderberg/Disa, Kuilsri-vier, Brackenfell, Valsbaai, Swellendam, die Paarl, George,…
OUDTSHOORN is een van die dorpe op die nuwe Cross Cape-fietsroete wat op 12 Mei in gebruik geneem word en deur ’n groot deel van die Wes-Kaap kronkel. Die fietsroete strek…
• Inwoners gevra om weg te bly ’N BYMEKAARKOMPLEK in Zebraweg in Bridgton waar mense oor naweke kuier, raak ’n al hoe groter kopseer vir die polisie en inwoners, sê kapt…
‘Ons moet ook aan ons drome werk!’ Deur Liesel le Roux ’N PERSOONLIKE afrigter by Oxigym op Oudtshoorn, Marizka Retief (32), het die eerste plek losgeslaan in die afdeling vir vroue onder…
HY glo dit is die regte ding om te doen. So sê Neil Saayman van Karooboom, ’n restaurant en winkel sowat 33 km van Oudtshoorn op die R62, wat sedert verlede…